Modulekode | AFT 896 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die miniverhandeling moet die resultaat wees van onafhanklike navorsing oor enige van die volgende onderwerpe: taalkunde (Afrikatale), letterkunde (Afrikatale), die onderrig van Afrikatale, vertaling, leksikografiese en/of terminologiese aspekte rakende die Afrikatale. Benewens die analise en interpretasie van navorsingsresultate, moet die miniverhandeling ook omvattende literatuurstudie en sintese van bestaande beskouinge rakende spesifieke onderwerp soos weerspieël in die literatuur, bevat. Lengte: 18 000–20 000 woorde. |
Modulekrediete | 100.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App